21 Mar 2007

Emil Bergh – SAE Institute – PHP & MySQL – 2007

Mog het van die begin af n indruk op my gemaak.  Hy het n baie deegsaam en
enirgieke houding teenoor lewe wat n groot inspirasie is vir my.  Sy entusiasme
en vrywillighied om sy studente binne en buite die klaskamer te help is regtig
op n vlak wat ek nog nie ervaar het nie, en dit het my net meer aangespoor om
meer moeite in my werk in te sit.

Mog made a very strong impression on me right from the start.  He’s got a very
energetic attitude towards life which was a great source of inspiration .  His
enthusiasm and willingness to help his students both inside and outside the
classroom is truly on a level I have not experienced before, and it just
motivated me more to put extra effort into my work.

Emil Bergh
WDD0406

We're sorry, but comments are closed.

Leave a Comment

Inappropriate comments will be removed at admin's discretion.